Women in Christ
Wat is WinC?
WinC is ons gemeente se damesbediening. Elke Woensdagoggend 6:00 kom ons bymekaar in die kerksaal en gesels oor relevante onderwerpe vir jong damesstudente. Ons dink aan die geleentheid as 'n "fellowship" waar jy saam ander dames op unieke maniere kom leer om te leef as vrou van God.



Woensdae Oggende
WINC - 06:00am
Sien jou Woensdae oggende vir WinC in die Kerksaal. Nooi jou vriendinne saam vir 'n awesome fellowship ervaring. Daar is lekker koffie!
Stel jy belang om WinC te join?
Kontak vir Sanre (082 555 3024) vir enige navrae of sluit aan by die whatsapp groep om seker te maak jy bly op hoogte van ons aktiwiteite. Jy kan ook net Woensdae opdaag!