Eerstejaarskamp

Ons eerstejaarskamp vind jaarliks plaas in die laaste week van Januarie.
Dit is 'n week vol pret, avontuur en inspirasie, waar jy nuwe vriende sal maak, jou geloof sal verdiep en onvergeetlike herinneringe sal skep.
Sluit aan by ons vir 'n opwindende begin van jou universiteitsreis,
gevul met motiverende aktiwiteite, leierskapontwikkeling, en geestelike groei.
Jy gaan dit geniet!
Kom saam, en maak hierdie eerstejaar een om te onthou.

sÊ  ja vir Jesus!
sÊ  ja vir community!