Most Recent

Lukas Hoofstuk 10

Apr 22, 2026    Sanré Benade

Ons wandel saam deur die Woord in podcast formaat. Lees die teks en delf dieper in die betekenis van die teks deur te luister na 'n paar gedagtes oor wat in die Woord staan.