Selgroepe

YSTER SLYP YSTER,
VRIENDE VORM MEKAAR.

Spreuke 27:17

Kandelaar se selgroep bediening is die ideale plek vir jou om saam 'n groep vriende te groei in geloof. Ons het almal 'n behoefte aan 'n geloofsgemeenskap waar ons saam dieper kan delf in God se Woord. Ons selgroepe is beide aanlyn asook in persoon in Potchefstroom.
Vul asb die vorm in om by 'n selgroep aan te sluit of om 'n selleier te word. As jy enige vrae het kontak gerus vir Zoë 082 520 1639

IGNITE  SELGROEPE

Woensdae aande na Praise & Worship

Selgroepe kom Woensdae aande na Praise & Worship by die kerk bymekaar. As jy graag by 'n selgroep wil aansluit is jy welkom om na Praise & Worship met Zoë te gesels!

Ander dae van die week

Daar is ook heelwat selgroepe wat op ander dae van die week bymekaar kom. Vul die vorm hier onder in om by 'n selgroep aan te sluit. Of Kontak vir Zoë met enige vrae: 082 520 1639

Sluit aan by 'n selgroep