DIE TYD IS NOU!
Jy is in die ideale lewensfase as student om al jou bagasie, seer en trauma uit te sorteer.
Moet nie toelaat dat die verlede en uitdagings wat jy nou in die gesig staar jou lewensvreugde kom steel nie.
Moet ook nie toelaat dat dit jou identiteit word en jou verhoudings en toekoms negatief beïnvloed nie.

Kandelaar bied gratis berading!
JOU BERADER

Leanri Cunniff
"Welkom! In hierdie spasie is alles wat jy sê vertroulik en veilig. Jy kan enigiets deel, oor jou ervarings reflekteer en ondersteuning vind op jou studentereis. Jy is welkom, presies soos jy is!"
MAAK 'N AFSPRAAK:
Vul die volgende Google vorm in:
- Die Google-vorm bestaan uit twee gedeeltes.
- Gedeelte 1: Persoonlike inligting.
- Voor jy Gedeelte 1 submit, klik asseblief op die nuwe skakel om jou datum en tyd te kies.
- Gedeelte 2: Datum en tyd.
- Maak asseblief seker dat albei gedeeltes voltooi is voordat jy die vorm submit.
Alternatiewe Berading Opsie:
Sanré - 082 555 3024