Jong werkendes

Jong Werkendes Erediens

Wat is dit?

Die lewensfase waar jy begin werk, jonk getroud of enkellopend is kan dikwels die moeilikste fase wees om nuwe mense te ontmoet.  
Dit is ook die lewensfase waar jy baie groot lewensbesluite moet neem.  
Daarom het ons hierdie spesiale groep begin - om mense in dieselfde fase bymekaar te bring en toe te rus om as Jesus-volgers hul besluite te neem.
 
Hierdie is 'n gemeenskap waar jy kan behoort, saam groei in geloof en waar jy saam 'n verskil kan kom maak.
Jy is welkom!
Wanneer is dit?
Ons hou elke Donderdagaand om 18:00 'n Erediens by NG Bult.

Waar is NG Bult?

39 President St, Potchefstroom, 2531