Preekpraat: Episode 1

Sep 3, 2026    Sanré Benade, Jana Vogel

Welkom by ons eerste Preekpraat!


Die vrae wat ons in hierdie gedeelte beantwoord is die volgende:

1. Kan ek 'n ware volger van Jesus wees, en vriende wees met mense wat nie self in die Here glo nie?

2. Hoe lyk dit dan om Jesus met jou hele hart te volg? Soos al lees mens elke dag bybel en probeer meer soos 'n gelowige leef, hoe kan ek nog meer my hart vir Jesus gee?

2. Hoe kan ek God beter hoor? Sodat ek weet wat sy wil vir my is...

3. Hoe kan ek meer my geloof op n alledaagse manier uitleef en gewillig wees om braaf te wees en myself druk om uit my gemaksone te kom met my geloof?

4. Hoe word ek met Jesus vriende?


Ons hoop dat hierdie jou help om nader aan God te beweeg.