BORG 'N STEEN

Ons staan op ’n opwindende nuwe drempel as gemeente – die geleentheid om ons eie kerkkantoor aan te koop. 
’n Plek van bediening, omgee en groei… ’n Tuiste vir ons gemeente se hart.

HOE WERK DIT?

Elke steen kos R20
Ons mik om 100 000 stene te verkoop
Dit beteken ons wil saam R2 000 000 insamel
Die stene is simbolies – jy koop nie ’n fisiese baksteen nie, maar jy dra by tot die bou van ’n werklike tuiste vir ons gemeente.
Jy kan soveel stene borg as wat jy wil – elkeen maak ’n verskil!

HOE DRA EK BY?

Klik op die skakel hieronder om jou bydrae te maak.
Kies die bedrag volgens hoeveel stene jy wil borg
(R20 = 1 steen)
Gebruik die volgende as jou verwysing:
[Aantal stene] + “stene”